




Offisiere
Hierdie is Hardwerkende mense wat hulle eie tyd afstaan
om die kinders te leer van
Die
Voortrekker
Die Offisiers Belofte:
Ek beloof dat ek sal strewe om te volhard in diens
aan
die drie-
en my medemens.
Ek vereenselwig my met en onderskryf
die grondslag,
die wese en die doelstellings van Die Voortrekkers
en onderneem om dit
aan die jeug oor te dra.