




Verkenners
Hierdie klomp jong mense is jeug lede wat
in Die Voortrekkers is tussen Graad 8 en
Graad 12
Verkenner Belofte is as volg:
Op my eer beloof ek dat ek sal strewe om God
te eer,
om my volk, my land enmy medemens te dien en om
die voortrekker kode na te
leef
Nasionale Verkenner Web Blad:
http://verkenner.voortrekkers.org.za/